top of page

Iet's lekkers is aan die

KOOK

Hallo ek is Maritza

Ek is Maritza — die gesig, stem en kombuis agter Smelt.

Ek deel maklike, lekker resepte vir mense wat lief is vir kos sonder dat alles ingewikkeld hoef te wees. Smelt het begin uit my liefde vir kos, maar het intussen gegroei tot ’n ongelooflike gemeenskap van mense wat saam kook, bak en resepte deel.

En nou werk ek aan die volgende hoofstuk… die eerste Smelt-resepteboek. 

Die boek is aan die KOOK.

Wil jy eerste weet wanneer die boek beskikbaar is?

Ek laat weet binnekort :)

  • TikTok
  • Facebook
  • Instagram
bottom of page